Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Hatari Farming Produksie Veiling 2022

Aanbod: 200 Kommersiële Ooie | 150 Oorlog Strooitjies | 50 SP Ramme | 40 SP Ooie. VeeSure – versekering vir lewendehawe was ok op die veiling beskikbaar. Congratulations to all the new owners. 

Hatari & Rooihek Produksie Veiling

Geluk an al die produksie veiling kopers

Hatari Farming wil graag dankie sê aan elke koper wat die wonderlik dag resultaat moontlik gemaak het.

Vredesig Dormers & Suffolk

“Met trots verwelkom ons Hatari Farming se Suffolk en Dormer Stoet by Vredesig! Dankie vir die geleentheid om heidrie ongelooflijke stoet by julle te kan oorneem, dis n eer! Ons weet daar is jare se passie en liefde daarin!” – Vredesig Dormers & Suffolk

Wanstead Dormers

Die toekoms lyk belowend met die 2 ramme in ons span! Dankie aan Tjaart Steenekamp 2Broers Dormers, Steyn Steenekamp Droërivier Dormer en Marius Eksteen Hatari Farming vir die geleentheid om besonderse diere te kon bekom verlede week by die Hatari & Rooihek produksie veiling!” – Wanstead Dormers

Dormerific Dormers

“Ons het onlangs 2 besonderse stoetooie van Hatari Farming verwelkom. Ons is baie opgewonde om met hulle te werk in ons kudde! Baie geluk aan Hatari met ‘n suksesvolle produksieveiling” – Dormerific Dormers

Produksie Veiling van 4 Broers

So kom n lang termyn droom met 4 Broers bymekaar!! Verhoudings en samewerking en natuurlik die liefde vir n skaap het bymekaar gekom vir die Hatari en Rookhek Produksie Veiling.

Steyn Steenekamp gesels oor die opkomende Hatari Farming veiling en hoe 4 broers besluit het om saam te werk.
Welkom by Hatari Dormer Stud | 2022 Veiling Ooie

Auction Report

Die Suid-Afrikaanse rekords het op 4 Oktober behoorlik gespat op die Hatari Farming produksieveiling.

Alle eer aan die Liewe Vader vir n ongelooflik veiling.

  • Hatari-Farming-Produksie-Veiling-2022
  • Hatari-Farming-Produksie-Veiling-2022
  • Hatari-Farming-Produksie-Veiling-2022
  • Hatari-Farming-Produksie-Veiling-2022
  • Hatari-Farming-Produksie-Veiling-2022
Meer as net n Skaap Veiling
  • Produksie-veiling-hatari-farming-en-rooihek
  • Production-auction-2022-hatari-farming-and-rooihek-dormers
  • Produksie-veiling-hatari-farming-en-rooihek
  • 2022-production-aution-dormer-sheep

Teken aan om in kennis gestel te word van ons volgende veiling.

Maak gebruik van die geleentheid om van die beste Dormer en Suffolks genetika te bekom.

Production Auction Catalogue 2022

Leer Hatari Farming Ken

Leave a comment