Hatari Farming
🐑 LAMB CHAMPS BLOEMFONTEIN 2026 Hatari Farmin 🐑 LAMB CHAMPS BLOEMFONTEIN 2026 

Hatari Farming is proud to be part of Lamb Champs Bloemfontein!

🔥 Team 45 – Marius & Jan Eksteen
📍 Bloemfontein, Vrystaat
🐑 Breed: Dormer

For us, it’s about more than just producing lamb — it’s about showcasing the quality, performance and carcass potential of the Dormer breed.

We’re looking forward to competing alongside some of South Africa’s finest sheep producers and putting our Hatari Dormer genetics to the test. 💪🐑

Come home to Pick n Pay Toyota Lamb Champs Bloemfontein!

#HatariFarming #LambChamps #LambChampsBloemfontein #Dormer #DormerSheep ProudlyDormer Team45 MariusEksteen JanEksteen QualityAboveQuantity
Instagram post 17865569478648346 Instagram post 17865569478648346
Instagram post 18600312019004111 Instagram post 18600312019004111
🌽 Hatari Farming | Oestyd 2026 🚜 Nog ’n s 🌽 Hatari Farming | Oestyd 2026 🚜

Nog ’n seisoen van harde werk, toewyding en God se seën wat vrugte afwerp.

Terwyl die stroper deur die lande beweeg, word ons herinner dat elke oes begin met geloof, geduld en baie ure se harde werk. Vandag oes ons nie net mielies nie, maar die resultate van ’n jaar se beplanning, opoffering en deursettingsvermoë.

Ons is dankbaar vir elke reëndruppel, elke werknemer en elke geleentheid om te kan boer.

“Wie met trane saai, sal met gejubel maai.” – Psalm 126:5

#HatariFarming #Oestyd2026 #HarvestSeason #BoerderyMetPassie #Dankbaar FreeStateFarming WaarPassieEnPresisieOntmoet 🌾🚜🙏
FacebookInstagramYoutube
Trusted Industry Professionals
info@hatarifarming.co.za